WOORDWÊRELDE | Ons Wou Nog Laas
1
min read

#die jirre weet ons wou nog laas

voordoods is met nadoods
#onsTwee_het_kon

mekaar voed, wys, proe, saamwang, lispel, dieploos,wegraak, lyflip, weet, uitreik, smelt, ontsnap, meander, waggel, woed
maar
Met kruisings net hier, oral, helle, vingers, klipvol, klonte, te veel, doodsbeddens, fokol heelal, amper engelvlerke

Gert van der Westhuizen



